Make your own free website on Tripod.com
Ma & Ma San se Amerika Vakansie
Ma & Ma San se Amerika Vakansie
Noudat Ouma een keer gevlieg het, rits sy te lekker heen en weer oor die GROOT water. Ma San het saam met haar kom kuier vir Twee maande, Februarie tot April 2005. Geniet die FOTO's en Mannewalis!!!
« previous | next »
Francois wag vir Ouma hulle by Orlando Airport
Francois wag vir Ouma hulle by Orlando Airport 
 
Honger en lekker moeg, vroeg saterdag oggend 26 Februarie